Jaarboeke

Omgewingsbestuur 460


 
Modulekode GKD 460
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud *Hierdie module mag slegs geneem word deur studente wat reeds in 2009 of vroeër geregistreer was. Chemiese, fisiese en biologiese gronddegradasie (met klem op besoedeling): tipes, oorsake, gevolge en bedkamping. Bio-geochemiese elementsiklusse. Rioolslyk. Suurreën. Plaagdoders. Aspekte van gronderosie. Geïntergreerde omgewingsbestuur. Omgewingsimpakstudies asook beplanning, implementering en nasien van omgewingsbestuursplanne. Strook en oopgroefmynbou. Opvanggebiedstudies en –bestuursbeplanning Vewoestyning. Beheer van eksotiese indringerplante en bosverdigting. Water en lug besoedeling. Omgewingswetgewing. Praktika: Studies oor aspekte rakend die lesings.
Modulekrediete 26.00
Voorvereistes GKD 250 en GKD 350
Kontaktyd 1 praktiese sessie per week, 4 lesings per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Departement Plant- en Grondwetenskappe
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences